Limburg, Nederland

Limburg
Provinsie
Vlag van Limburg
Vlag
Wapen van Limburg
Wapen
Ligging van die provinsie Limburg in Nederland
Ligging van die provinsie Limburg in Nederland
Kaart van die provinsie Limburg
Kaart van die provinsie Limburg
Koördinate: 51°13′N 5°56′O / 51.217°N 5.933°O / 51.217; 5.933Koördinate: 51°13′N 5°56′O / 51.217°N 5.933°O / 51.217; 5.933
LandVlag van Nederland Nederland
HoofstadMaastricht
Grootste stadMaastricht
Regering
 • KommissarisEmile Roemer (SP)
Oppervlak
 • Totaal2 210 km2 (850 vk. myl)
 • Land2 145 km2 (828 vk. myl)
 • Water65 km2 (25 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 128 367
 • Digtheid526/km2 (1 360/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.limburg.nl
Camerig en omgewing
Roermond

Limburg (Limburgse uitspraak: Lèmburg) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die suidooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 128 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 2 210 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 526 inwoners per km² land. Die hoofstad en grootste stad is Maastricht.

  1. 1,0 1,1 Statistieken provincie Limburg, AlleCijfers

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search